{"title":"ATKV 26 Afrikaans Nie-fiksie","description":"","products":[{"product_id":"9780624094166","title":"Rapport 30 Beste Bokke","description":"","brand":"Boonzaaier","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798408880446,"sku":"9780624094166","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624094166_d54fd630-abef-4423-870d-8cea9bdc6149.jpg?v=1707304866"},{"product_id":"9780796323033","title":"Kies die Lewe","description":"Ivor Swartz is 'n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oe sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.","brand":"Ivor Swartz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45859156099390,"sku":"9780796323033","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780796323033_e50ef8fb-6977-41b3-9ef2-ed9db82fa9d9.jpg?v=1707327970"},{"product_id":"9780798182966","title":"Marinda Kook met Blikkies en Pakkies","description":"Staan jy gereeld voor jou oop koskas en kopkrap vir inspirasie vir heerlike gesinskos of ietsie anders? Dan het Marinda Engelbrecht vir jou die antwoord. In haar derde boek wys Marinda hoe jy doodgewone blikkies en pakkies kan optower in spoggerige disse, wat met die grootste selfvertroue aan familie en vriende voorgesit kan word. Min mense sal die verskil proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware jakob. Met ’n paar koskasbestanddele en gekoopte skilferdeeg kan jy ’n geurige pastei maak en jy hoef nie meer ure lank te swoeg met vleis, hoender- of visgeregte nie – blikkies en pakkies is die kitsantwoord. Pak met jou volgende kruideniersware-aankope ’n paar blikkies tamaties, peulgroente, sampioene, vis, vleis en natuurlik ingedampte melk en kondensmelk – in jou inkopiemandjie, en met Marinda kook met blikkies en pakkies byderhand kan jy feitlik enige smulgereg berei.","brand":"Marinda Engelbrecht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45861411193150,"sku":"9780798182966","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798182966_c1b45eb8-388d-4f1f-9ed0-12af3ef9c8cd.jpg?v=1707328418"},{"product_id":"9781776093380","title":"Hoerkind","description":"Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ŉ hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ŉ skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ŉ jaar kinderhuis toe.Om soos ŉ weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ŉ pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg.Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met ŉ mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná ŉ motorongeluk tydens ŉ besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas.Later vind hy ’n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is ’n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning.","brand":"Herman Lategan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189399474494,"sku":"9781776093380","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776093380_0f693420-b039-4870-bf55-46f1a9debb76.jpg?v=1707618643"},{"product_id":"9781920217228","title":"So maak ons tuin","description":"Tuinmaak is deur die eeue 'n baie besondere stokperdjie wat werklik alle aanslae oorleef het en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In Suid-Afrika stel tuinmaak in al die streke van ons land unieke uitdagings aan ywerige tuiniers. So maak ons tuin – maand in en maand uit verdeel Suid-Afrika in vyf tuinstreke wat ooreenstem met die erkende klimaatstreke. Die maandelikse tuinaktiwiteite in elke streek word behandel in die \"Take vir die maand\", wenke word gegee, die \"Mier\" het besondere boodskappies, 'n \"Plant van die maand\" word behandel, verskeie tuinmaakaspekte word bespreek, soos komposmaak, snoeiwerk, voeding vir jou plante, peste- en plaebestryding, en ruimte word voorsien vir die tuinier se notas, waarnemings en beplanning. Tuiniers raak toenemend bewus van die maanstand se invloed op grondvog, planttyd en groeiwyse van plante en dit word elke maand kortliks bespreek. Die aarde-elemente se verband met sterretekens en die invloed daarvan op die tuin word toegelig en tuiniers kan hulleself spieël in die maandelikse tong-in-die-kies sterretekenverklarings.","brand":"Reg Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47745063452990,"sku":"9781920217228","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781920217228_cc40656c-ccaa-44c1-bccf-220dc038ed2a.jpg?v=1707648521"},{"product_id":"9781776193684","title":"Beeld 50","description":"Die afgelope halfeeu het meer as 15 000 uitgawes van Beeld verskyn met derduisende stories in woord en beeld. Regdeur hierdie 50 jaar is ’n mantra in die redaksie: “Slaan die groot storie hard.” In Beeld 50 vertel dié geliefde koerant se joernaliste hoe hulle juis dit gedoen het deur die dekades en wat hulle steeds bybly van daardie ervaring.  Die boek neem die leser op ’n reis deur van die grootste nuusgebeure sedert 1974 en weerspieël die geskakeerde leefwêreld van die Afrikaanse gemeenskap in die noorde van die land. Beeld is die Suid-Afrikaanse dagblad wat al die meeste as die mooiste aangewys is – daarvan getuig die foto’s, voorblaaie, spotprente en grafika op dié blaaie. Tog is dit nie ’n beste-voetjie-voorsit-soort boek nie, want dis in die eerste plek joernaliste wie se stemme jy hier hoor.  Op die ou end is die belangrikste element die leser. Soos Pieter du Toit in 2014 as nuusredakteur gesê het: “Ons lojaliteit lê by die briefskrywer wat ons kapittel oor ’n onbesonne hoofberig, die intekenaar wat kla oor sy nat koerant op die grasperk en die leser wat dankie sê vir die nuwe Saterdag-Beeld.”","brand":"Beeld 50","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50316879266110,"sku":"9781776193684","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776193684.jpg?v=1745865019"},{"product_id":"9780798184779","title":"Tietie En Nanna Se Huiskos","description":"","brand":"Tietie En Nanna Se Huiskos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50498093777214,"sku":"9780798184779","price":385.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798184779.jpg?v=1745353055"}],"url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/collections\/atkv-26-afrikaans-nie-fiksie\/products.oembed","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}