{"title":"EBR AUG 25 Afrikaans","description":"","products":[{"product_id":"9781776380879","title":"Nagdier","description":"\u003cp\u003eBekende sakeman Peet Hoffman word laatnag in sy studeerkamer dood-geskiet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Paar dae later word ’n egpaar in hul naweekhuis in die bos vermoor. Die vroulike slagoffer is op ’n veel gruweliker wyse om die lewe gebring, maar die modus operandi van al drie moorde toon duidelike ooreenkomste.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaarom het Terese Ebersohn se moordenaar haar met soveel passie gehaat? En hoe hou die drie moorde verband met die ontvoering van ’n bejaarde man kort daarna?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVoor hy hom kom kry, bevind majoor Alek Strauss hom in die middel van ’n klein oorlog waarin die raaisels van die hede slegs deur die verlede opgelos kan word.\u003c\/p\u003e","brand":"Marie Lotz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52004207493438,"sku":"9781776380879","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776380879.jpg?v=1753264393"}],"url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/collections\/ebr-aug-afrikaans.oembed","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}