{"title":"Jaco Jacobs 10 - 12 Years","description":"","products":[{"product_id":"9781776250806","title":"The Bookshop in the Clouds","description":"Welcome to Head In The Clouds. It’s Ella’s favourite shop on earth. A place full of magic, where wonderful things can happen to you. A place where you can buy second-hand books smelling of mystery and adventure and daydreams (and a teeny, tiny bit of sweaty socks, to be completely honest). Between the shelves awaits an adventure that will change Ella’s life forever ... if she’s brave enough.  Someone is trying to make sure that the bookshop closes for good, but Ella and her friends are not going to allow that, not even if their lives are in danger. And who knows, perhaps they will receive help from an unexpected source – all bookshops are magical and so are the books they keep ...","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45990872154430,"sku":"9781776250806","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250806_985f5169-10d7-4146-8126-18ec983194c5.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250783","title":"Boekwinkel Tussen die Wolke","description":"Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees).  En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is. Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189412483390,"sku":"9781776250783","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250783_5e67164d-5987-4291-b7fa-80779bf6b6e4.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250042","title":"Oupa Zombie","description":"Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê.  En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry! Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46203782037822,"sku":"9781776250042","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250042_a331dd76-7457-48dd-b818-5a7bd62751ba.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250165","title":"Waldo en die Weerwolf Met die Rooi Tekkies","description":"Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035010122046,"sku":"9781776250165","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250165_e456d74a-fdb2-4fcb-9b98-acbc5c3157c1.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250103","title":"Minki se Pajamapartytjie","description":"Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.  Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop!  Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035010449726,"sku":"9781776250103","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250103_4c1a2408-5c07-4403-b819-1fa0a348373c.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250189","title":"Waldo en die Draak Met die Groen Tong","description":"Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035010384190,"sku":"9781776250189","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250189_6b50a1e0-73ec-41e2-96e7-edc05205e7b9.jpg?v=1707618680"},{"product_id":"9781776250080","title":"Minki in die Middel","description":"Minki het twee beste maats - Natalie en Lara.  Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.  Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035011629374,"sku":"9781776250080","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250080_21d968ab-bec4-4e32-91a7-29a00e9b617e.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250004","title":"Zack Attack!","description":"Zucchini Street is a street just like any other street. Okay, maybe not quite. After all, it’s the street where Zack Berry lives. And whether he’s doing marvelous magic tricks, starting his own newspaper or making desperate plans to get out of the school play – wherever Zack is, there’s always loads of fun, adventure and mischief!  Three fantastic, funny stories in one book! The stories were translated from the first three titles in the extremely popular Zackie Mostert series, of which more than 80 000 copies have sold.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035010711870,"sku":"9781776250004","price":192.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250004_ad9fa9ec-4438-4a46-b03f-d03afc93c9fe.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250028","title":"Zack is Back!","description":"Zucchini Street is a street just like any other street. Okay, maybe not quite. After all, it’s the street where Zack Berry lives. And whether he’s hunting ghosts, making plans to become their neigbourhood’s superhero or playing rugby – wherever Zack is, there’s always loads of fun, adventure and mischief! Three fantastic, funny stories in one book! The stories were translated from the extremely popular Zackie Mostert series, of which more than 80 000 copies have sold.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035010744638,"sku":"9781776250028","price":192.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250028_e93b6ec8-cf70-4dcf-926d-d9b2c662efd3.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250066","title":"Grandpa Zombie","description":"Alex’s grandpa has grey hair and false teeth and he loves watching travel shows on television.  But then he suddenly develops an interest in … BRAIIINNNSSS! Grandpa is turning into a zombie and if Alex wants to rescue him before the Zombie Squad shows up, he’ll need to come up with a plan (and heaps of broccoli).  Their travels to find a cure takes them across Africa – from Zambia to Egypt – and along the way they meet a range of interesting and wonderful characters. Top selling children’s books author Jacobs uses his characteristic  combination of humour and the compassionate portrayal of relationships between family and friends to create yet another bestseller in the making.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035011531070,"sku":"9781776250066","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250066_5235b3bc-a2c5-48c5-b000-fe0ff5100148.jpg?v=1707618680"},{"product_id":"9781776250301","title":"Waldo en die Vampier met die Geel Reënjas","description":"Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …  Die vierde en laaste boek in die reeks.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035014709566,"sku":"9781776250301","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250301_a3ecef72-ac9b-412a-baa4-adea9bb0f5c8.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250288","title":"Waldo en die Meermin met die Blou Hare","description":"Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop? Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035015168318,"sku":"9781776250288","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250288_09adb3b8-7e6a-4270-bd5f-1456c5d6d82b.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250479","title":"Minki's se Skoolkonsert","description":"Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef … Gaan Minki dit regkry om soos ’n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035015495998,"sku":"9781776250479","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250479_ddcad0d3-0798-4e57-95ae-a8c3e3edb7fa.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250493","title":"Minki's se Avontuurkamp","description":"Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035017920830,"sku":"9781776250493","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250493_e5c9cc6d-fd8f-46b7-8e86-de8c26bd1926.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776251278","title":"Minki Maak 'n Plan","description":"Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle 'n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek 'n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig 'n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen … Kort voor lank waai die hare behoorlik!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035018215742,"sku":"9781776251278","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251278_78ecb767-8441-451b-a6ab-b0c1909683b3.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776251315","title":"Allergies Vir Skool","description":"Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog ooit gehoor lag nie. Sy glimlag nooit eens nie.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035018248510,"sku":"9781776251315","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251315_5d8e499e-1b81-47a5-a89a-83f23837b946.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776251292","title":"Roomys Op Planeet Zork","description":"Riek en Niek het ’n plan … ’n Slim plan om Sakke en Sakke vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die Hele skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak … Blêg! Niemand gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal en vet pret by die markdag te hê?","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035020902718,"sku":"9781776251292","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251292_b0d63909-182f-4a32-8423-e59deb1d135b.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776251254","title":"Minki Se Boekdag","description":"Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is - vir eers - daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie. Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar 'n plan …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035021427006,"sku":"9781776251254","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251254_7f8dd8c5-cce6-4252-91e7-0659d7660ed7.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776251766","title":"Meisie Met Vlerke","description":"Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035022541118,"sku":"9781776251766","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251766_4dd9b253-4af1-44ed-91d0-555a0330f3e0.jpg?v=1707618685"},{"product_id":"9781776251889","title":"The Girl With Wings","description":"Wilson’s name, just like her life, is anything but normal. She lives in a house on wheels with her parents and they have to move to a new town every few months. She finds this extremely annoying, almost as annoying as Errol, who has recently decided that Wilson is his friend and has to accompany him on silly outings like bird watching. Wilson expects this town to be as boring as all the others until she discovers a secret - a wonderful and extraordinary secret that must stay hidden. But someone sinister is lurking in the shadows, determined to get revenge. Suddenly danger is much closer than Wilson ever thought possible ...","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035021885758,"sku":"9781776251889","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251889_747e7770-83bb-477d-9d64-997ad194e619.jpg?v=1707618685"},{"product_id":"9781776252572","title":"Waldo and the Mermaid With the Blue Hair","description":"Waldo and Connie decide to investigate a strange incident at the aquarium. The secret they uncover is even greater than they imagined possible … can they help the owners of the aquarium to keep it hidden safely? And who is the mysterious person that is following them? Is it someone who wants to protect them or someone they should be afraid of?Enjoy this collectable adventure series from bestselling author Jaco Jacobs – now with sprayed edges.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035022999870,"sku":"9781776252572","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776252572_d8cff6f2-59c9-4ced-8549-659781b53f56.jpg?v=1707618686"},{"product_id":"9781776252596","title":"Waldo and the Vampire With the Yellow Raincoat","description":"Waldo is convinced that Connie is in grave danger. What else could his vision mean? And who is the girl in the yellow rain coat that was following him around? Will she reappear, and what does she want? The answers to these questions will change Waldo’s life forever … Enjoy this collectable adventure series from bestselling author Jaco Jacobs – now with sprayed edges.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035025752382,"sku":"9781776252596","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776252596_ca9a3fe6-c13f-4166-9dad-f1f576f96712.jpg?v=1707618685"},{"product_id":"9781776252558","title":"Waldo and the Dragon With the Green Tongue","description":"Waldo and Connie are hot on the trail of a burglar. A rare item has been stolen from an antique shop. Can Waldo use his mysterious new talent to get it back? Soon the two friends are part of an adventure that leads to a secret that is centuries old and needs to be guarded at all costs. Enjoy the English version of this collectable adventure series from bestselling author Jaco Jacobs – now with sprayed edges.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035026080062,"sku":"9781776252558","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776252558_8256ab88-14e1-448c-8c53-1db060355c6e.jpg?v=1707618685"},{"product_id":"9781776252534","title":"Waldo and the Werewolf With the Red Takkies","description":"Waldo and Connie live in the same block of flats – and they are puzzled because strange things keep happening in their neighbourhood. Lots of pets are going missing and Waldo is seeing things … things that don’t really exist! A wet, slimy ball of hair leads to an unforgettable (and dangerous) adventure – one that will leave you howling … Enjoy this collectable adventure series from bestselling author Jaco Jacobs – now with sprayed edges.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035026047294,"sku":"9781776252534","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776252534_a23a6963-097b-41ce-bf4c-8aa5cf3b8e6c.jpg?v=1707618685"},{"product_id":"9781776253623","title":"Maltrap","description":"\u003cp class=\"mb-4 font-sans text-2xl font-bold\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eSynopsis\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAdriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48711478673726,"sku":"9781776253623","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/maltrap_COVER.jpg?v=1707207376"},{"product_id":"9781776252633","title":"Riek en Niek","description":"Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie. Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja ’n les te leer?","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48784202301758,"sku":"9781776252633","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776252633_fb306a1f-296b-4413-be21-c417265cfcc8.jpg?v=1715113334"},{"product_id":"9781776252619","title":"Riek en Niek","description":"Spoetniek is nie ’n gewone slak nie.  Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin. En VINNIGER ook. Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke. Hy wen elke keer. Maar nare Nanja hou nie van slakke nie. Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar! Kan Riek en Niek aan ’n slim plan dink om Nanja terug te kry?","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48784203186494,"sku":"9781776252619","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776252619_efbaf143-05d1-490e-8b5f-ec9f62cd1608.jpg?v=1715113334"},{"product_id":"9781779990242","title":"Minki se Verjaarsdag: Boek 7","description":"Minki se verjaardag is om die draai Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee.  Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki ’n goor verjaardag het …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50513434280254,"sku":"9781779990242","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779990242.jpg?v=1745865631"},{"product_id":"9781779990266","title":"Minki se Pretdraf: Boek 8","description":"’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie.  Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie. Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie …","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50513434313022,"sku":"9781779990266","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779990266.jpg?v=1745865655"},{"product_id":"9781779990723","title":"Madcap","description":"Fasten your seatbelt for a monster-sized adventure!Adrian likes cars.And motorbikes.And aeroplanes.The bigger and faster the better.One day he and his dad discover abanged-up monster truck in a dusty garage.His dad decides to fix the monster truck up ... and that is the start of a madcap adventure!","brand":"Madcap","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50513435754814,"sku":"9781779990723","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779990723.jpg?v=1745865659"},{"product_id":"9781779991461","title":"Lightning Bird","description":"\u003cp\u003e‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’Timo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only read about in books. Why is a world-famous billionaire suddenly after him? And what breathtaking secret is she hiding on her private island? Available in Afrikaans and English with black and white illustrations throughout.\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52536572674366,"sku":"9781779991461","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779991461.jpg?v=1762782835"},{"product_id":"9781779991447","title":"Die Weerlig Voel","description":"\u003cp\u003e‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them. ’Timo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only read about in books. Why is a world-famous billionaire suddenly after him? And what breathtaking secret is she hiding on her private island? Available in Afrikaans and English with black and white illustrations throughout.\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52536572739902,"sku":"9781779991447","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779991447.jpg?v=1762782834"},{"product_id":"9781779991904","title":"Wat’s jou storie? Watermonster","description":"\u003cp\u003e’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52962282668350,"sku":"9781779991904","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779991904.jpg?v=1770041079"},{"product_id":"9781779991485","title":"Minki die Tv-Ster: Boek 9","description":"\u003cp\u003eMinki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te neem …\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53026892808510,"sku":"9781779991485","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779991485.jpg?v=1771596144"},{"product_id":"9781779991850","title":"Minki se Modeparade: Boek 10","description":"\u003cp\u003eMinki se modeparade: ’n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf. Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika ook om deel te neem, en sy gaan seker maak sy wen … al moet sy vuil speel om dit reg te kry.\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53026893037886,"sku":"9781779991850","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779991850.jpg?v=1771596144"}],"url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/collections\/jaco-jacobs-10-12-years.oembed","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}