{"title":"Jaco Jacobs Picture Books","description":"","products":[{"product_id":"9781776250127","title":"Moenie die Melk Vergeet Nie","description":"Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ’n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ’n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ’n eenhoring, vlieg in ’n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe ’n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem – hulle het sowaar die melk vergeet!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189408616766,"sku":"9781776250127","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250127_ea26a24a-7191-4905-b65a-634aa2a32949.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776251100","title":"Jy Is 'n Wens","description":"Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly. Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie.  Die outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is ’n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne. Die boek is ook beskikbaar in Engels.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46203778171198,"sku":"9781776251100","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776251100_41f3538c-2e24-4fcc-9895-2796f32d9ae3.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250844","title":"Very, Very Funny Book","description":"The kids in Miss Hippo’s classroom are terribly busy this morning! They play and have fun; they draw pictures and sing songs. But Hyena just can’t stop giggling and guffawing. What on earth could be so funny? Find out for yourself in this very, very funny book and have double the fun when you read the jokes in a jokebook that is hidden in the middle section of the book!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035017625918,"sku":"9781776250844","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250844_d36172b3-f84b-4039-a76e-2e4dcaab896f.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776250820","title":"Die Baie Baie Snaakse Boek","description":"Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035017494846,"sku":"9781776250820","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776250820_17176c05-30ff-4913-b868-8959273689b8.jpg?v=1707618681"},{"product_id":"9781776253265","title":"As Long As It's Not A Dog Pb","description":"Tim’s birthday is around the corner and he knows exactly what he wants … a dog! Unfortunately, his parents have other ideas. They think dogs are noisy, messy and lots of work. What will Tim ask for, for his birthday? An electric guitar? A pet python? A motorbike? Or maybe he can come up with a plan to make his parents change their minds… Tim’s birthday wishes will have toddlers – and their parents – in stitches!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47564728631614,"sku":"9781776253265","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776253265_8c1a0ff1-9a8e-4c86-8a42-3091f8664a5b.jpg?v=1715073700"},{"product_id":"9781776253289","title":"Net Nie 'n Hond Nie","description":"Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …? Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma’s en pa’s – laat skater van die lag.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47564728697150,"sku":"9781776253289","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776253289_fa6f9f52-0c81-4fcb-aa7b-5990db8a6adf.jpg?v=1715073699"},{"product_id":"9781779990617","title":"Hierdie Is 'n Boek Oor Monsters","description":"","brand":"Hierdie Is 'n Boek Oor Monsters","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50470199853374,"sku":"9781779990617","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779990617.jpg?v=1745865591"},{"product_id":"9781779990631","title":"This Is A Book About Monsters","description":"","brand":"This Is A Book About Monsters","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50513446699326,"sku":"9781779990631","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779990631.jpg?v=1745865583"},{"product_id":"9781779991065","title":"My stem kan vreemde dinge doen","description":"\u003cp\u003eMy stem kan vreemde dinge doen … My stem kan skree of fluister. Dit kan mense laat regop sit as hulle daarna luister.Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan ’n trooskombers wees of ’n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die wêreld verander. Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink – so, gebruik dit vandag nog om ’n verskil te maak!\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52414220566846,"sku":"9781779991065","price":187.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779991065.jpg?v=1761214230"}],"url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/collections\/jaco-jacobs-picture-books\/products.oembed","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}