{"title":"low","description":"","products":[{"product_id":"9781776172573","title":"Seks, Skoonma’s en Skuld","description":"Seks, skoonma’s en skuld – ‘n Troostante se gids vir gesonder verhoudings is ‘n blik op eietydse verhoudings se grootste uitdagings en oplossings deur iemand wat die seerder kant van die lewe en die liefde ken. Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude virverhoudingsartikels na vore gekom het.  Seks, skoonma’s en skuld is van die grootste brandpunte en sy spreek die fynere detail hiervan aan. Lees oor: Verhoudings met ekse en hoe om na die opbreek van verhoudings te herstel. Die invloed van tegnologie op verhoudings soos Facebookaffairs. Hoe om familiekrisisse af te weer en skoonfamilies te hanteer. Hoe om ouers en kinders se soms stormagtige verhoudings te navigeer. Hoe om veilig uit die greep van verslawings te kom. Hoe om te maak as dinge in die slaapkamer verkeerd loop","brand":"Elize Parker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47048429240638,"sku":"9781776172573","price":5.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9781928426059","title":"Bloed\/Blut","description":"Bloed\/Blut is ’n historiese roman wat in Berlyn, hoofstad van Duitsland, afspeel gedurende 1933, toe Hitler kanselier geword het, tot 1938, amper net voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog. Die liefde oorbrug alles.  Helmut, ’n jong Duitser en seun van ’n Duitse generaal, raak verlief op die beeldskone donkerkop Rut, Jodin en dogter van ’n bekende rabbi. Helmut is ’n informant van die gevreesde Gestapo. Hy doen dit noodgedwonge om sy gay broer teen vervolging te probeer beskerm. Die Gestapo is die oë en die ore van die Duitsers wat die Jode haat en bloedvermenging tussen eg Ariese Duitsers en untermensch, die Jood, wat nie as menswaardig beskou is nie, verbied. Oortreding van hierdie wet is ten sterkste veroordeel en kon selfs later met die dood gestraf word.  Ironies dat Rut se suster met opregte katte teel en probeer om die bloedlyn suiwer te hou. Sal die talle kerke in Duitsland en die groot wêreldmoondhede daarbuite die vasgekeerde Jode, wat nou afgesonder, bespot, verneder, wreed vervolg, verarm en selfs vermoor word, kan help?  En wat van die verliefde Rut en Helmut... die Jode is tog mos die uitverkore volk van God? Het die donker voorspellings van die eeue oue profete oor die Jode, dan nou uiteindelik waar geword?","brand":"Erasmus-Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47564809535806,"sku":"9781928426059","price":5.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781928426059_6061a138-6aa8-4d2d-8754-0fdffc7c1492.jpg?v=1715073574"}],"url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/collections\/low\/products.oembed","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}