{"title":"Cape Town Lus vir Lees 2026 - Junior Primary","description":"","products":[{"product_id":"9781776352951","title":"Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1","description":"Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie.Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.","brand":"Henry Ferreira","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189413466430,"sku":"9781776352951","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776352951_afe0a2e2-f1ca-4714-9803-d85ed0103ce4.jpg?v=1707618700"},{"product_id":"9780798184021","title":"Goorste Week Ooit: Dinsdag","description":"\u003cp\u003eJustin Chase het \u003cstrong\u003eMAANDAG \u003c\/strong\u003eskaars oorleef, en nou is dit . . . \u003cstrong\u003eDINSDAG!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy kat is steeds weg en is waarskynlik deur \u003cstrong\u003ealiens\u003c\/strong\u003e ontvoer. Hy skaam hom meer as ooit vir sy pa. Hy het onverwags op die ergste manier moontlik ’n internetsensasie geword. Boonop val fotodag by sy nuwe skool saam met die \u003cstrong\u003eWetenskap Skouspel \u003c\/strong\u003een dit ontaard in ’n bibberboud- en tandeklapramp van epiese proporsies! \u003c\/p\u003e","brand":"Matt Cosgrove","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47437094388030,"sku":"9780798184021","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/97807981840211.png?v=1751351124"},{"product_id":"9781776253289","title":"Net Nie 'n Hond Nie","description":"Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …? Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma’s en pa’s – laat skater van die lag.","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47564728697150,"sku":"9781776253289","price":167.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776253289_fa6f9f52-0c81-4fcb-aa7b-5990db8a6adf.jpg?v=1715073699"},{"product_id":"9781776253241","title":"Dit Is Nie 'n Boek Nie","description":"","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47636068991294,"sku":"9781776253241","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776253241_837e4aff-0121-46ed-83c2-482374464563.jpg?v=1715073699"},{"product_id":"9780637004541","title":"Superhelde van die Savanna","description":"Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie ... maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede! ’n Prettige en pragtige prenteboek oor vriendskap.","brand":"Marleen Lammers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50366007542078,"sku":"9780637004541","price":187.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780637004541.jpg?v=1745149553"},{"product_id":"9780798184465","title":"Maniese Muskietmoles: Boek 3","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWJ, sy suster Mindie, en hul beste vriend Raj, wil graag iets asemrowends aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van Boekeweek. Hulle moet soos karakters uit hulle gunstelingboek aantrek en besluit op Die Drie Musketiers. Maar wanneer hulle in 'n vreemde oudhedewinkel op die perfekte bykomstighede vir hulle kostuums afkom, loop dinge lelik skeef. Nou is hulle Die Drie Muskiete! En hulle moet 'n wêreld van insekte en monsters oorleef om weer hul pad terug te vind huis toe.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Maniese Muskietmoles: Boek 3","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50366107582782,"sku":"9780798184465","price":172.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/97807981844651.png?v=1751351047"}],"url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/collections\/lus-vir-lees-2026-junior-primary\/products.oembed","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}