{"product_id":"9780143025894","title":"Stories wat Gogo my vertel het","description":"In byna elke dorpie in Afrika woon 'n storieverteller. Dit is nie haar werk om stories te vertel nie. Bedags is sy dalk 'n Gogo (of ouma), 'n onderwyser, boer of naaldwerkster. Maar saans om die vuur sal die kinders, ou vriende, bure en reisigers in 'n kring om haar kom sit. Dan sal sy vir hulle vertel van die ou dae toe die aarde nog jonk was, toe die mens 'n jagter-versamelaar was en toe die diere nog wild en vry rondgeswerf het.","brand":"Lisa Grainger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45736888271166,"sku":"9780143025894","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780143025894_9969e895-76b0-48ed-8af4-f1ce7246136a.jpg?v=1707218977","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780143025894","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}