{"product_id":"9780195997958","title":"Oxford skoolwoordeboek vir Afrikaans","description":"Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg:\r\n\r\n\u003cb\u003eFeatures\u003c\/b\u003e\r\n\r\nvoorbeeldsinne wys jou hoe woorde werklik gebruik word\r\nwoordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis\r\nbevat die woorde wat leerders regtig sal opsoek en gebruik\r\ngebruiksnotas help jou om algemene foute te vermy\r\nklem en klankgrepe help jou om woorde reg uit te spreek\r\nakkurate definisies gee woorde se betekenisse in eenvoudige taal\r\nillustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan en brei deur byskrifte woordeskat uit\r\nSinonieme en antonieme help jou om meer doeltreffend te skryf en praat\r\nStudiebladsye met 'n vinnige naslaangids vir grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer\r\n'n Afdeling oor instruksiewoorde om jou te help om sukses in toetse en eksamens te behaal\r\nAktiwiteite en lesse geskik vir gebruik in die klaskamer\r\n","brand":"OUPSA OUPSA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47807693586750,"sku":"9780195997958","price":243.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780195997958_96ac2671-bff5-4a27-a78c-da7956dc4111.jpg?v=1707222007","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780195997958","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}