{"product_id":"9780624041672","title":"Toorberg","description":"In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans.\r\nDaar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”.  Die Moolmans vergewe nie.","brand":"Etienne van Heerden","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47807713706302,"sku":"9780624041672","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624041672_1a9bff1b-1aa2-4f53-a5f7-2829cc869ee5.jpg?v=1707304802","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624041672","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}