{"product_id":"9780624076681","title":"Wat die hart begeer","description":"Mienke Langeveldt het ’n tweede kans op die lewe na sy ’n skenkerhart ontvang. Sy vind per abuis uit dat die skenker aktrise Sheralize Myburgh was en wil haar dankbaarheid teenoor die wewenaar, Franco, en sy kind, Audrey, bewys sonder dat hulle uitvind wie sy is. Daar word gegis dat Sheralize se dood nie ’n ongeluk was nie. Mienke is lugtig vir Franco, maar ook sterk tot hom aangetrokke. Is dit sellulere geheue? Voel sy net wat Sheralize gevoel het? Of is Franco die man wat Mienke wil he?","brand":"Amelia Strydom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798379454782,"sku":"9780624076681","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624076681_2a0cc1d5-4cc4-42d0-afe4-c3514fd2141e.jpg?v=1707304842","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624076681","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}