{"product_id":"9780624076803","title":"Susanna M Lingua gunstelinge 5","description":"In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser na haar suster se afsterwe haar seun, Mark, se pleegouer. Maar as ongetroude meisie kan sy hom nie aanneem nie. Miljoener Lafras Zeeman bied ’n oplossing. In Karlien kry die heldin se baas ’n hartaanval en moet sy humeurige seun die besigheid oorneem. In Nimf van die berge gaan boer Anita Hamman op haar erfplaas en kry met die kwaai, jong eienaar van die buurplaas te doen.","brand":"Susanna Lingua","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798371098942,"sku":"9780624076803","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624076803_d76f326d-7406-4a1a-9f17-f147412edd47.jpg?v=1707304842","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624076803","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}