{"product_id":"9780624080190","title":"Hart van Ons Huis","description":"Lesers sal met 'n lusbek aankom na hierdie boek, Die hart van ons huis, waarin Marita van der Vyver vertel van haar lewe in Provence. Hulle sal een lang somervakansie onder 'n Van Gogh-son verwag - en dan gaan sy hulle op die mooiste, menslikste manier ontluister: dit word 'n gewone verhaal van gewone mense in 'n gewone huis.    Met die lief en leed wat ons almal binne 'n gewone gesin goed ken - en tog bly dit alles so glamorous!","brand":"Marita Van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798378045758,"sku":"9780624080190","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624080190_12fca620-f521-4492-8cf2-de61c20ca434.jpg?v=1707304846","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624080190","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}