{"product_id":"9780624085478","title":"avonture van Anna Atoom","description":"Die lewe op 'n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af idillies, maar Anna Atoom is nogal eensaam. Haar ma is heeldag aan die werk in die laboratorium, van waar sy die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so 'n krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke van die planeet neem. Net sy kan die wereld red!. Anna Atoom woon op 'n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wereld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van 'n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne in werking om die aarde van oorbevolking te red, deur  die grootskaalse uitwissing van mense!  Maar Uranus gee nie so maklik bes nie. Kan Anna hom keer?.","brand":"Elizabeth Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798395478334,"sku":"9780624085478","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624085478_cfb99def-c08c-42f2-84e5-2b7eee2e2a74.jpg?v=1707304851","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624085478","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}