{"product_id":"9780624090854","title":"Oorkant","description":"\u003cp\u003eTwintig jaar gelede moes Ada Bloukoeniekraal, haar geboortegrond, noodgedwonge verlaat. Nou keer sy terug na die geheime van haar kinderjare wat aan die oewers van die getyrivier lê. Deur haar skryfwerk probeer Ada die skimme van die verlede tem. Maar hoe word jy vry van ’n verlede wat steeds hier rondspook? In sidderende tonele word die verlede laag vir laag blootgelê. Is die troos van die rivier en die grond waarmee Ada so onlosmaaklik verbind voel genoeg?\u003c\/p\u003e","brand":"Annemarié van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53184378896702,"sku":"9780624090854","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624090854.jpg?v=1773756063","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624090854","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}