{"product_id":"9780624090885","title":"In die Tyd van die Gif","description":"Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywereldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van die oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande - van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid.    Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif 'n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop - en 'n goeie blomjaar.","brand":"Dana Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798451773758,"sku":"9780624090885","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624090885_1356ce16-0d69-40b1-ba90-5146556fa622.jpg?v=1707304860","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624090885","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}