{"product_id":"9780624091356","title":"Weerlose Meganika","description":"'n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . .  en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! ’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.","brand":"Anton Roodt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798405407038,"sku":"9780624091356","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624091356_e15cf599-82fa-4c88-a2b0-356a5b6edf70.jpg?v=1707304860","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624091356","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}