{"product_id":"9780624092889","title":"Spel","description":"Die sewentienjarige Lukas is een van 'n handjievol oorblywende mense na die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing.    Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian 'n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategiee te verkry.","brand":"Annerle Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45798406947134,"sku":"9780624092889","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780624092889_36513671-2b71-4bb1-a639-5bb84cb12eda.jpg?v=1707304861","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624092889","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}