{"product_id":"9780624094326","title":"Aan Die Hemeltrans","description":"\u003cp\u003e’n Indrukwekkende klooster, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het onverklaarbaar verdwyn. Dapper de Wet, roosteler, gourmand en deurwinterde loodswaaier, word teen sy sin deur die Departement afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is. ’n Verbeeldingryke, onthutsende roman wat die leser sal wegvoer na ’n ander wêreld.\u003c\/p\u003e","brand":"Anton Roodt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53015406608702,"sku":"9780624094326","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624094326.jpg?v=1771250825","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624094326","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}