{"product_id":"9780624096009","title":"Bethulie","description":"\u003cp\u003eRensche van der Walt was slegs 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Sy het van die begin af dagboek gehou. Haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na die kamp se tentedorp waar jy saam met haar honger, dors en koud kry. Haar eerlike beskrywings van die skokkende wanvoeding, siektes en oorbevolking gee nuwe betekenis aan kille statistieke. Die dagboek word nou vir die eerste keer in 60 jaar weer uitgegee.\u003c\/p\u003e","brand":"Rensche van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53316537090366,"sku":"9780624096009","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624096009.jpg?v=1776261706","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624096009","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}