{"product_id":"9780624096030","title":"Staan op vir die Six","description":"\u003cp\u003en Bende-oorlog ontstaan oor die Six, waar Astrid se broer Poema en sy Strikers regeer. Rolo en die Havanaboys beheer al die ander buurte, maar Poema weier om die Six af te gee. Astrid begin 'n veldtog aanlyn, #bendesmustfall, en dit maak dat Rolo haar raaksien, want haar veldtog is besig om mense teen die bendes te laat draai. Wanneer Rolo sy broer Mervin dwing om met Astrid vriende te maak, begin dit 'n onkeerbare golf van geweld en verraad in die Six. Waar bendes baklei, wen niemand nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Celeste Slabber-Loriston","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53250705686846,"sku":"9780624096030","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624096030.jpg?v=1774968148","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624096030","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}