{"product_id":"9780624096047","title":"Los Bietjie Plek vir Magic","description":"\u003cp\u003eAgtien! Nairobi kan uiteindelik asemhaal. Sy is vry van die skaduwee wat haar al jare lank volg: haar tannie se verdwyning. Maar net toe dinge beter begin lyk, kry haar lewe op haar verjaarsdag ’n skok – ’n onverwagte besoeker daag op, en haar kêrel dump haar voor die hele klas. Terwyl Nairobi probeer om beheer oor haar lewe te herwin, word sy gedwing om die verlede en sy spookagtige raaisels in die oë te kyk.\u003c\/p\u003e","brand":"Cliffordene Norton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53337858801982,"sku":"9780624096047","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624096047.jpg?v=1776780027","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624096047","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}