{"product_id":"9780624096344","title":"Bobbob die Robo-Meerkat en die Kalahari-Kloutjie","description":"\u003cp\u003eIn Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal wil Dumi desperaat die bulletjierugbyspan haal. Hy is vinnig, maar kan nie goed vang nie. In Pretoria oefen hy en De Wet onder die jakarandas, tot hulle die tweede Ploemplafsteen ontdek en Bobbob ontmoet! Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal Bobbob hulle kan help om die span te haal?\u003c\/p\u003e","brand":"Marion Erskine","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53134122320190,"sku":"9780624096344","price":192.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624096344.jpg?v=1773324036","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624096344","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}