{"product_id":"9780624096382","title":"Avonture van Wilde Willemientjie (2026)","description":"\u003cp\u003eRiana Scheepers se rymvernuf en Vian Oelofsen se illustrasies laat dié baba, wat nie om dowe neute Wilde Willemientjie heet, in volkleur lewe kry. Sy is wild! Voor die verskyning van haar eerste tand is Willemientjie se wildheid wêreldbekend. Met al die diere van die diereryk wat sy om haar pinkie kan draai, reis sy die wêreld vol: na die Kalahari, Paternoster, selfs die maan! En so tussen die klappe wat sy en die diere aan booswigte toedien, sorg hulle vir een groot makietie.\u003c\/p\u003e","brand":"Riana Scheepers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53184379027774,"sku":"9780624096382","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624096382.jpg?v=1773756064","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624096382","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}