{"product_id":"9780624096580","title":"Bobbob die Robo-Meerkat en die Brandbekbobotie","description":"\u003cp\u003eTerwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ŉ gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ŉ opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nóg vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar ’n glipsie in die Bo-Kaap . . . 'n bobotie wat warmer is as ŉ kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in ŉ vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oë gaan laat traan van die lag.\u003c\/p\u003e","brand":"Marion Erskine","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53624682512702,"sku":"9780624096580","price":192.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624096580.jpg?v=1779890494","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624096580","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}