{"product_id":"9780624097051","title":"Roelf Meyer Afrikaans PRE-ORDER","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003ePRE-ORDER RELEASE DATE: 15 OCTOBER 2026\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRoelf Meyer se memoir bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernmomente was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. Hy vertel oor hul band, wat 30 jaar later ’n rol gespeel het in sy aanstelling as ambassadeur tot Amerika, en beantwoord die vraag: Wat verg dit om skynbaar onversoenbare partye te laat saamwerk.\u003c\/p\u003e","brand":"Anneliese Burgess","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53739781849406,"sku":"9780624097051","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780624097051_ac9a41e6-44d4-4731-bd4e-f9d97060aa17.jpg?v=1789565467","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780624097051","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}