{"product_id":"9780637005418","title":"Tippie se eerste boek van teenoorgesteldes","description":"Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Maak gereed vir ŉ paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eersteboek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presiesdie teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuterbekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaakword deur Tippie en Robin se pret en plesier.","brand":"José Palmer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47526598312254,"sku":"9780637005418","price":98.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780637005418.jpg?v=1715050669","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780637005418","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}