{"product_id":"9780637005746","title":"Taalwerkboek Afrikaans EAT","description":"Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.","brand":"Joline de Klerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50366011572542,"sku":"9780637005746","price":202.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780637005746.jpg?v=1745149561","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780637005746","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}