{"product_id":"9780637007641","title":"Die ware avonture van Adelie en Riley: Die wakker akkers","description":"\u003cp\u003eAdelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met ’n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ’n klomp akkers af. Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ’n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?\u003c\/p\u003e","brand":"Felicia Snyman-Du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52386609758526,"sku":"9780637007641","price":177.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780637007641.jpg?v=1761163960","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780637007641","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}