{"product_id":"9780637014106","title":"Leer my lees (Vlak 3 Boek 12): Tippie en Robin verf (Skooluitgawe)","description":"\u003cp\u003eDIE BOEKLeer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is.Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.\u003c\/p\u003e","brand":"Reinette Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52411209777470,"sku":"9780637014106","price":63.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780637014106.jpg?v=1761211173","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780637014106","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}