{"product_id":"9780637015943","title":"Leer my lees (Vlak 4 Boek 12): Tippie se wens (Skooluitgawe)","description":"\u003cp\u003eDIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.Titels in Vlak 4 Boeke 11-20:LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL)LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL)LML (Vlak4)13: Tippie beplan 'n partytjie (SKL) LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL)LML (Vlak4)15: Tippie skep ’n kruietuin (SKL)LML (Vlak4)16: Tippie dra 'n ruimtepak (SKL)LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL)LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL)LML (Vlak4)19: Tippie maak 'n plan (SKL)LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)\u003c\/p\u003e","brand":"Reinette Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52411210662206,"sku":"9780637015943","price":63.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780637015943.jpg?v=1761211174","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780637015943","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}