{"product_id":"9780639602301","title":"Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 1 Boekstel: Leer My Lees Reeks","description":"Hierdie vrolik geÃ¯llustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met â€œvoltooi die sinneâ€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeuten onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Titels in die Vlak 1-boekstel:1. Hallo, Tippie!2. Tippie en die hen3. Tippie se jas4. Tippie en die kat5. Tippie en die bok6. Tippie en die kam7. Tippie se bal8. Tippie en die by9. Tippie en die vis10. Tippie en die bul","brand":"Jose Palmer, Reinette Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45799781531966,"sku":"9780639602301","price":505.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780639602301_c993bd8b-7ff9-4e1e-8b02-393bdb30e47e.jpg?v=1707306359","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780639602301","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}