{"product_id":"9780639602325","title":"Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 3 Boekstel: Leer My Lees Reeks","description":"DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met â€œvoltooi die sinneâ€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Titels in die Vlak 3-boekstel:1. Tippie en loop in die reën2. Tippie en die perd3. Tippie en ry fiets4. Tippie en gaan see toe5. Tippie kuier op die plaas6. Tippie ry met die trein7. Tippie plant groente8. Tippie bad vir Woef9. Tippie plant 'n boom10. Tippie kry twee visse","brand":"Jose Palmer, Reinette Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45799752073534,"sku":"9780639602325","price":505.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780639602325_14293251-4702-429f-91fd-f575aa51a8fc.jpg?v=1707306359","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780639602325","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}