{"product_id":"9780639609669","title":"Hart van kant","description":"Is daar vir hulle ’n toekoms?Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie SteelySisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter ŉklippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sydeur die Steely Sisters leer ken het.Clinton red weggooi-perde omdat hy self ŉ weggooi-kind was. Hy soek niehulp nie, veral nie van ŉ beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie.Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnigdat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei. Maar Amandais verloof en die wêreld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steedsdie man met die duister verlede. Is daar vir hulle ’n toekoms?","brand":"Didi Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45799766163774,"sku":"9780639609669","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780639609669_67033f34-2d87-4a05-9fcd-4574960a5298.jpg?v=1707306368","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780639609669","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}