{"product_id":"9780795708992","title":"Die Dekonstruksie van Retta Blom","description":"Jare lank al is Lauretta Blom 'n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, maar met haar en Tobias se seuns uit die huis, wonder sy oor als wat sy nie gedoen het nie en hoe dit haar gevorm het. Toe sy begin vermoed dat Tobie iets wegsteek, besluit sy om die dinge te doen wat sy nooit tevore aangedurf het nie. 'n Road trip saam met haar kunstenaarsvriendin lei na die ontwaking van 'n nuwe Retta op 'n kleinhoewe buite Bethulie en na onthullings in die Kaap wat haar hele lewe omverwerp.","brand":"Zelda Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45858505982270,"sku":"9780795708992","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780795708992_26a63d5c-f861-47e0-a634-8e60623463d3.jpg?v=1707327369","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780795708992","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}