{"product_id":"9780795709531","title":"Uit die Kroes","description":"In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwereld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk - hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e Jy dra jou kroes hare so laat mense kan sien glad alleen beteken nie mooi nie.","brand":"Lynthia Julius","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45858506670398,"sku":"9780795709531","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780795709531_79dfddcd-bf54-4e45-91e2-594c9588ddb0.jpg?v=1707327369","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780795709531","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}