{"product_id":"9780795709869","title":"Pienk Ceramic-Hondjies","description":"In Ryan Pedro se debuutbundel kom 'n sterk nuwe stem aan die woord in roerende gedigte wat dikwels uit die oogpunt van 'n bruin seun op 'n plattelandse dorp aangebied word. Die kompleksiteite van identiteit, ras, klas en opvoeding word ondersoek deur die seun se beweging tussen verskillende werelde binne sy eie familie en binne die kleindorpse opset.    Dit word in die taalgebruik in die bundel weerspieel deur 'n wisseling tussen varieteite. 'n Onderverteenwoordigde ervaringswereld word oopgeskryf.","brand":"Ryan Pedro","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45858507718974,"sku":"9780795709869","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780795709869_12940b81-5e98-4240-a756-b944b6a934b2.jpg?v=1707327369","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780795709869","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}