{"product_id":"9780795802737","title":"Judaskus","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIemand se beendere word gevind op ’n stortingsterrein . . .\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSkielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseël-meevaller weens nóg ’n sterfte, moet hy uitwerk waarom ’n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003eIs dit dalk nié doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees − die een met die vlymskerp broodmes?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003eElke warm leidraad lewer ’n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie . . .\u003c\/span\u003e","brand":"Rudie van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47857562779966,"sku":"9780795802737","price":375.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780795802737_1587e42d-542f-46cd-8840-c5326b5241e4.jpg?v=1715081813","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780795802737","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}