{"product_id":"9780795803239","title":"Serwiër","description":"\u003cp\u003e’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Polisie was hulle hande – dit was ’n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke, en dan raak dit persoonlik. Nou word die spoor ’n bloedspoor.\u003c\/p\u003e","brand":"Carel van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53134122385726,"sku":"9780795803239","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780795803239.jpg?v=1773324037","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780795803239","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}