{"product_id":"9780796233066","title":"Kollig Op Afrikaans Graad 3 Leesboek: Morris gaan kuier: Grade 3","description":"Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur 'n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Die storieboeke gebruik sigwoorde, taalleer en hoefrekwensiewoorde om te verseker dat leerders vinnig en maklik leesvaardighede vir Graad 1 ontwikkel.    Al agt titels is as Groot Boeke beskikbaar vir saamlees in die klaskamer asook klein boeke vir onafhanklike lees. Kollig Op-leesboeke word deur die Departement van Onderwys aanbeveel. Kollig Op-leesboeke is ook beskikbaar as Spot On readers van Graad 1-3 in Engels, isiXhosa, isiZulu, Sepedi en Setswana.","brand":"M. Brandt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45859241394494,"sku":"9780796233066","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780796233066_9240895b-fc76-4a89-84ce-a8beccb2a588.jpg?v=1707327877","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780796233066","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}