{"product_id":"9780796320841","title":"Ter wille van die vaders (Zechut Avot)","description":"Henok kry 'n verrassing wanneer sy vrou laat weet dat sy in Israel kom kuier. Waar die Cohens Erev Shabbat vier, is dit duidelik dat  Re'uven en Shlomit se pyn oor hul eersgeborene se dood nog vlak le. Dit laat Marc wonder of hy Adonai sal kan liefhe as dit met hom sou gebeur. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haar eie hartseer in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se wee ver bo ons verstand verhewe is.","brand":"Marzanne Leroux-Van der Boon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45859143483710,"sku":"9780796320841","price":63.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780796320841_751b6790-75b0-4e30-ad0e-fa5418732d31.jpg?v=1707327969","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780796320841","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}