{"product_id":"9780796323606","title":"Bybelblokraaie: Boek 2","description":"\u003cp\u003eHeidri Mittendorf is 'n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -opsteller. Die Bybelblokraaie 2 bevat 65 blokraaie wat opgelos word met leidrade wat uit die Bybel nageslaan kan word asook 6 woordsoeke en 4 woordspeletjies gebaseer op temas uit die Bybel. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan blokraailiefhebbers.\u003c\/p\u003e","brand":"Mittendorf. Heidri Mittendorf. Heidri","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52393877635390,"sku":"9780796323606","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780796323606.jpg?v=1761178144","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780796323606","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}