{"product_id":"9780796323934","title":"Sleutels Tot 'N Gesonde Huwelik","description":"\u003cp\u003eAlmal wil ’n gelukkige huwelik hê. In Die sleutels tot ’n gesonde huwelik, leer die geliefde skrywer Joyce Meyer jou om kragtige waarhede uit God se Woord vir jou en jou huwelik te ontsluit, struikelblokke te oorkom en om die fokus van jouself af te haal en eerder na God te kyk. Bybelse wysheid sal jou help om in jou huwelik te groei. Jy kan hoop ervaar in God se beloftes van genesing, herstel en ’n lewe vol van sy goedheid!\u003c\/p\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53015408116030,"sku":"9780796323934","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780796323934.jpg?v=1771250826","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780796323934","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}