{"product_id":"9780796324023","title":"Uit die Beek 2027","description":"\u003cp\u003eUit die Beek bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges. Hierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees. In hierdie uitgawe lees ons uit verskeie boeke uit die Ou en Nuwe Testament. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort, dat die Here by jou is, dat sy genade vir jou genoeg is en dat Hy jou dra.\u003c\/p\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53515705254206,"sku":"9780796324023","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780796324023.jpg?v=1779200979","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780796324023","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}