{"product_id":"9780798165860","title":"Vers en vlam: Graad 10","description":"In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem om die omvang van die Afrikaanse digkuns te verteenwoordig. Dit bevat o.a.: 'n kort verduideliking oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; 'n afdeling \"Leerfokus\" oor die poesietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde wat leerders help met begrip en interpretasie en 'n afdeling \"Vir jou joernaal en\/of in die klas\" wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer.","brand":"Jeanette Ferreira","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45860204446014,"sku":"9780798165860","price":283.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798165860_3f0c94ab-5746-4d76-9919-1abab41326a5.jpg?v=1707328381","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798165860","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}