{"product_id":"9780798174244","title":"Zip!","description":"Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky \u0026amp; Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: \"As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.\" 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.","brand":"Nataniel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45860221649214,"sku":"9780798174244","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798174244_8aed2237-a08e-4a48-aa58-cf127eb9bb96.jpg?v=1707328399","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798174244","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}