{"product_id":"9780798176552","title":"Gesant van die mispels","description":"Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op 'n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens 'n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat 'n dosyn of wat skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van 'n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as \"'n poetiese kragtoer\".","brand":"Marlene van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45860228956478,"sku":"9780798176552","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798176552_b4b0dbba-cab1-42af-b4b0-de7085cc965e.jpg?v=1707328403","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798176552","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}