{"product_id":"9780798179775","title":"Blydskap in die Malle Gejaag","description":"Dit is nie noodwendig maklik om gelukkig te wees nie, maar Johannes de Villiers wys hoe dit 'n doel is wat elkeen kan bereik. Hierdie boek bied 'n uitgebreide blik op 'n vreugdevolle lewe: alles van teoriee oor wat geluk presies is, tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van geestelike leiers sowel as sielkundiges. Ware verhale ondersteun die voorstelle, soos die van die man wie se pad na geluk begin het toe die geheime polisie op hom geskiet het.","brand":"Johannes de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45861381505342,"sku":"9780798179775","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798179775_a8bcaa1e-ddbb-4a77-a727-ea715bd6943e.jpg?v=1707328409","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798179775","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}