{"product_id":"9780798182188","title":"Vlam","description":"Sollie Mthembu se huwelik le aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in 'n Bloemfonteinse gastehuis le en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand 'n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wereldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre - en tuiste - nou 'n hoop as. En in die middel van die ruine: die oorskot van 'n vrou, vermoedelik die van Aretha. Is dit moord? Selfdood? Of bloot 'n fratsongeluk?","brand":"Sidney Gilroy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45861397233982,"sku":"9780798182188","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798182188_8002b8bb-a2b6-48a3-8e54-57369e457bf6.jpg?v=1707328418","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798182188","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}