{"product_id":"9780798182942","title":"Polsslag","description":"Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na 'n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van 'n vrou is in 'n afgelee bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Boeses. Doktor Nadiya Patel, forensiese sielkundige, is vas oortuig die moordenaar se modus operandi is 'n waarskuwing dat nog lewens in gevaar is.    'n Meesleurende spanningsroman deur Marie Lotz, die skrywer van Roofdier.","brand":"Marie Lotz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45861413421374,"sku":"9780798182942","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798182942_b781ddd6-02bb-4a89-b7ff-b806b1b4de99.jpg?v=1707328418","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798182942","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}