{"product_id":"9780798184182","title":"Helene de Kock Keur 10","description":"\u003cp\u003eIn Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa , ’n ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy “anoniem” sal kan wees. Maar dis nie nie so maklik nie en sy word voor hartverskeurende keuses gestel. In Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is. Maar ten spyte van die hartseer, bly sy steeds deel van die stroom van die lewe.\u003c\/p\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52398744797502,"sku":"9780798184182","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798184182.jpg?v=1761187604","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798184182","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}